如此堕落

Written by:Adam Tas

Laat my ryk word asseblief

Nie met baie geld nie

Maar met so klein bietjie lief

Laat my oud word saammet jou

Maak my suksesvol asseblief

Nie met n' fancy huis nie

Maar met n' kaya vir my en haar ooo

Waar ons kinders kan speel na die sterre staar

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief

Maak my geduldig asseblief

Om haar te troos as sy huil

En om kwaad vir verstaan te ruil

Maak van my n' gentle man

Maak my standvastig asseblief

Soos die rots waarop my huisie staan

Die getroue draai van ons wentelbaan

Maak vir my net soos dit

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief

Waar ek koop n' ring vir daai vinger

Waarom jy my draai

En ek koop n' rok vir daai lyfie wat jy so swaai

Want ek is so verskriklik verlief

Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

En ooee ooee ooee ek is so verlief

En ooee ooee ooee ek is so verlief

00:00

免费下载这首歌

该歌曲需使用客户端付费下载